Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 20
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Satan 1 000 jaar gebind (1-3)

      • Dié wat 1 000 jaar saam met Christus regeer (4-6)

      • Satan vrygelaat en dan vernietig (7-10)

      • Dooies word voor die wit troon geoordeel (11-15)

Openbaring 20:1

Kantlynverwysings

  • +Op 9:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 30-31

Openbaring 20:2

Kantlynverwysings

  • +Op 12:3
  • +Ge 3:1
  • +Joh 8:44
  • +Sag 3:1; Op 12:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 30-31

Openbaring 20:3

Kantlynverwysings

  • +Op 9:11
  • +Op 20:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/11/15, bl. 30-31

Openbaring 20:4

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys en Op 6:9, vtn.

  • *

    Lett. “dié wat met die byl doodgemaak is”.

Kantlynverwysings

  • +Op 13:15-17
  • +Mt 19:28; Lu 22:28-30; 2Ti 2:12; Op 1:6

Openbaring 20:5

Kantlynverwysings

  • +Han 24:15
  • +1Kor 15:23, 52; Flp 3:10, 11; 1Te 4:16

Openbaring 20:6

Kantlynverwysings

  • +Op 14:13
  • +Op 2:11; 20:14
  • +1Kor 15:54
  • +1Pe 2:9
  • +Op 1:6; 5:9, 10

Openbaring 20:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/6, bl. 29-30

    Die Wagtoring,

    2015/5/15, bl. 28

    2006/5/15, bl. 6-7

    2002/12/1, bl. 29

    2000/10/15, bl. 19

Openbaring 20:9

Kantlynverwysings

  • +2Kn 1:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/10/15, bl. 19

Openbaring 20:10

Voetnote

  • *

    Of “in bedwang gehou; gevange gehou”.

Kantlynverwysings

  • +Op 13:1
  • +Op 19:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/1, bl. 7

    2008/4/1, bl. 22-23

    2006/5/15, bl. 6-7

    2004/11/15, bl. 31

Openbaring 20:11

Kantlynverwysings

  • +Op 4:2, 3
  • +2Pe 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 213-214

Openbaring 20:12

Kantlynverwysings

  • +Eks 32:33; Ps 69:28; Da 12:1
  • +Joh 5:28, 29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/7, bl. 29

    2016/3, bl. 28

    Leer Bybel, bl. 213, 214-215

    Die Wagtoring,

    2010/4/15, bl. 11

    2009/3/15, bl. 12

    2009/2/15, bl. 5

    2008/1/15, bl. 28

    2005/5/1, bl. 18-19

Openbaring 20:13

Voetnote

  • *

    Of “Hades”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Han 10:42

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/11/1, bl. 9

    2005/5/1, bl. 18-19

    2000/6/1, bl. 6

Openbaring 20:14

Voetnote

  • *

    Of “Hades”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Jes 25:8; 1Kor 15:26
  • +Mt 5:22; 18:9; Op 21:8
  • +Op 2:11; 20:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/15, bl. 31

Openbaring 20:15

Kantlynverwysings

  • +Op 17:8
  • +Spr 10:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/2/15, bl. 5

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 20:1Op 9:1
Op. 20:2Op 12:3
Op. 20:2Ge 3:1
Op. 20:2Joh 8:44
Op. 20:2Sag 3:1; Op 12:9
Op. 20:3Op 9:11
Op. 20:3Op 20:7
Op. 20:4Op 13:15-17
Op. 20:4Mt 19:28; Lu 22:28-30; 2Ti 2:12; Op 1:6
Op. 20:5Han 24:15
Op. 20:51Kor 15:23, 52; Flp 3:10, 11; 1Te 4:16
Op. 20:6Op 14:13
Op. 20:6Op 2:11; 20:14
Op. 20:61Kor 15:54
Op. 20:61Pe 2:9
Op. 20:6Op 1:6; 5:9, 10
Op. 20:92Kn 1:10
Op. 20:10Op 13:1
Op. 20:10Op 19:20
Op. 20:11Op 4:2, 3
Op. 20:112Pe 3:7
Op. 20:12Eks 32:33; Ps 69:28; Da 12:1
Op. 20:12Joh 5:28, 29
Op. 20:13Han 10:42
Op. 20:14Jes 25:8; 1Kor 15:26
Op. 20:14Mt 5:22; 18:9; Op 21:8
Op. 20:14Op 2:11; 20:6
Op. 20:15Op 17:8
Op. 20:15Spr 10:7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 20:1-15

’n Openbaring aan Johannes

20 Ek het ’n engel uit die hemel sien neerdaal met die sleutel van die afgrond+ en ’n groot ketting in sy hand. 2 Hy het die draak+ gegryp, die oorspronklike slang,+ wat die Duiwel+ en Satan+ is, en hom vir 1 000 jaar gebind. 3 En hy het hom in die afgrond+ gegooi en dit gesluit en dit verseël, sodat hy die nasies nie meer sou mislei totdat die 1 000 jaar verby is nie. Hierna moet hy vir ’n klein rukkie vrygelaat word.+

4 En ek het trone gesien, en dié wat daarop gesit het, het gesag ontvang om te oordeel. Ja, ek het die siele* gesien van dié wat doodgemaak is* omdat hulle oor Jesus getuig het en oor God gepraat het, en van dié wat nie die wilde dier of sy beeld aanbid het nie en wat nie die merk op hulle voorkop en op hulle hand ontvang het nie.+ En hulle het lewend geword en 1 000 jaar lank saam met die Christus as konings regeer.+ 5 (Die res van die dooies+ het nie lewend geword totdat die 1 000 jaar geëindig het nie.) Dit is die eerste opstanding.+ 6 Gelukkig en heilig is enigeen wat die eerste opstanding ontvang.+ Die tweede dood+ het geen gesag oor hulle nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die 1 000 jaar lank saam met hom as konings regeer.+

7 Sodra die 1 000 jaar geëindig het, sal Satan uit sy gevangenis vrygelaat word, 8 en hy sal uitgaan om die nasies te mislei wat in die vier hoeke van die aarde is, Gog en Magog, om hulle vir die oorlog bymekaar te bring. Hulle getal is soos die sand van die see. 9 En hulle het oor die hele aarde gegaan en die kamp van die heiliges en die geliefde stad omsingel. Maar vuur het uit die hemel gekom en hulle verteer.+ 10 En die Duiwel, wat hulle mislei het, is in die poel van vuur en swael gegooi, waar die wilde dier+ sowel as die valse profeet reeds was,+ en hulle sal dag en nag gepynig* word vir ewig en altyd.

11 En ek het ’n groot wit troon gesien en die Een wat daarop sit.+ Die aarde en die hemel het voor hom weggevlug,+ en geen plek is vir hulle gevind nie. 12 En ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en boekrolle is oopgemaak. Maar ’n ander boekrol is oopgemaak. Dit is die boekrol van die lewe.+ Die dooies is geoordeel volgens wat in die boekrolle geskryf is, volgens hulle dade.+ 13 En die see het die dooies gegee wat daarin was, en die dood en die Graf* het die dooies gegee wat in hulle was, en elkeen van die dooies is volgens hulle dade geoordeel.+ 14 En die dood en die Graf* is in die poel van vuur gegooi.+ Die poel van vuur+ beteken die tweede dood.+ 15 En as iemand se naam nie in die boek van die lewe geskryf is nie,+ is hy in die poel van vuur gegooi.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel