Genesis 25:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Isak was 40 jaar oud toe hy getrou het met Rebekka. Sy was die dogter van Beʹtuel,+ die Arameër van Paddan-Aram, en die suster van Laban, die Arameër. Hosea 12:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Jakob het na die gebied van Aram* gevlug.+ Israel+ het daar gewerk om ’n vrou te kry,+hy het skape opgepas om ’n vrou te kry.+
20 Isak was 40 jaar oud toe hy getrou het met Rebekka. Sy was die dogter van Beʹtuel,+ die Arameër van Paddan-Aram, en die suster van Laban, die Arameër.
12 Jakob het na die gebied van Aram* gevlug.+ Israel+ het daar gewerk om ’n vrou te kry,+hy het skape opgepas om ’n vrou te kry.+