Psalm 104:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Wanneer u u gesig wegdraai, raak hulle onrustig. As u hulle gees wegneem, sterf hulle en keer hulle terug na die stof.+ Prediker 3:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Almal gaan na dieselfde plek.+ Hulle kom almal uit die stof,+ en hulle keer almal na die stof terug.+ Prediker 12:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Dan keer die stof terug na die aarde,+ net soos dit was, en die gees* keer terug na die ware God wat dit gegee het.+
29 Wanneer u u gesig wegdraai, raak hulle onrustig. As u hulle gees wegneem, sterf hulle en keer hulle terug na die stof.+
20 Almal gaan na dieselfde plek.+ Hulle kom almal uit die stof,+ en hulle keer almal na die stof terug.+
7 Dan keer die stof terug na die aarde,+ net soos dit was, en die gees* keer terug na die ware God wat dit gegee het.+