Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Prediker

      • ’n Tyd vir alles (1-8)

      • Om lewe te geniet, is gawe van God (9-15)

        • Ewigheid in mens se hart (11)

      • God oordeel almal met geregtigheid (16, 17)

      • Mense sowel as diere sterf uiteindelik (18-22)

        • Almal keer na stof terug (20)

Prediker 3:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/4/1, bl. 26

    2009/3/1, bl. 4-6

Prediker 3:2

Voetnote

  • *

    Of “vir geboorte”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 1 2017 bl. 14

    Die Wagtoring,

    2009/4/1, bl. 26

    2009/3/1, bl. 5-6

Prediker 3:4

Voetnote

  • *

    Lett. “rond te huppel”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Gesinsgeluk, bl. 97-98

Prediker 3:7

Kruisverwysings

  • +2Sa 3:31
  • +Ps 39:1
  • +1Sa 19:4; 25:23, 24; Est 4:13, 14; Ps 145:11; Spr 9:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/12/15, bl. 18-19

    2009/5/15, bl. 3-5

    Gesinsgeluk, bl. 66

Prediker 3:8

Kruisverwysings

  • +Ps 139:21; Ro 12:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/12/1, bl. 23-24

Prediker 3:9

Kruisverwysings

  • +Pr 1:3; 5:15, 16

Prediker 3:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/3/1, bl. 5-6

Prediker 3:11

Voetnote

  • *

    Of “ordelik; gepas”.

Kruisverwysings

  • +Ge 1:31; Ro 1:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 2 2016 bl. 5

    Die Wagtoring,

    2015/10/1, bl. 13

    2014/1/1, bl. 4-5

    2009/3/1, bl. 5-7

    2006/11/1, bl. 13-14

    2002/6/1, bl. 3

    Nader aan Jehovah, bl. 319

    Ontwaak!,

    2009/8, bl. 18

    2007/12, bl. 6

    2006/9, bl. 25

    2003/3/8, bl. 11

Prediker 3:12

Kruisverwysings

  • +Ps 37:3; 1Te 5:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/12/15, bl. 19

Prediker 3:13

Kruisverwysings

  • +Pr 5:18, 19; Jes 65:21, 22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/12/15, bl. 19

    2006/3/1, bl. 17

Prediker 3:14

Kruisverwysings

  • +Jer 10:7; Op 15:4

Prediker 3:15

Voetnote

  • *

    Of moontlik “wat verbygegaan het”.

Kruisverwysings

  • +Pr 1:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 14

Prediker 3:16

Kruisverwysings

  • +Ps 82:2; 94:16, 21

Prediker 3:17

Kruisverwysings

  • +Pr 12:14; Han 17:31; Ro 2:5, 6

Prediker 3:19

Kruisverwysings

  • +Job 14:10; Ps 39:5; 89:48
  • +Ge 7:22; Ps 104:29; Pr 12:7

Prediker 3:20

Kruisverwysings

  • +Pr 9:10
  • +Ge 2:7, 19
  • +Ge 3:19; Job 10:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2007/10, bl. 29

Prediker 3:21

Kruisverwysings

  • +Ps 146:3, 4; Pr 3:19; 9:10

Prediker 3:22

Kruisverwysings

  • +De 12:7; Pr 5:18
  • +Job 14:21; Pr 6:12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Pred. 3:72Sa 3:31
Pred. 3:7Ps 39:1
Pred. 3:71Sa 19:4; 25:23, 24; Est 4:13, 14; Ps 145:11; Spr 9:8
Pred. 3:8Ps 139:21; Ro 12:9
Pred. 3:9Pr 1:3; 5:15, 16
Pred. 3:11Ge 1:31; Ro 1:20
Pred. 3:12Ps 37:3; 1Te 5:15
Pred. 3:13Pr 5:18, 19; Jes 65:21, 22
Pred. 3:14Jer 10:7; Op 15:4
Pred. 3:15Pr 1:9
Pred. 3:16Ps 82:2; 94:16, 21
Pred. 3:17Pr 12:14; Han 17:31; Ro 2:5, 6
Pred. 3:19Job 14:10; Ps 39:5; 89:48
Pred. 3:19Ge 7:22; Ps 104:29; Pr 12:7
Pred. 3:20Pr 9:10
Pred. 3:20Ge 2:7, 19
Pred. 3:20Ge 3:19; Job 10:9
Pred. 3:21Ps 146:3, 4; Pr 3:19; 9:10
Pred. 3:22De 12:7; Pr 5:18
Pred. 3:22Job 14:21; Pr 6:12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Prediker 3:1-22

Prediker

3 Daar is vir alles ’n vasgestelde tyd,

’n tyd vir elke bedrywigheid onder die hemel:

 2 ’n Tyd om gebore te word* en ’n tyd om te sterf,

’n tyd om te plant en ’n tyd om uit te trek wat geplant is,

 3 ’n tyd om dood te maak en ’n tyd om gesond te maak,

’n tyd om af te breek en ’n tyd om op te bou,

 4 ’n tyd om te huil en ’n tyd om te lag,

’n tyd om te treur en ’n tyd om te dans,*

 5 ’n tyd om klippe weg te gooi en ’n tyd om klippe bymekaar te maak,

’n tyd om te omhels en ’n tyd om nie te omhels nie,

 6 ’n tyd om te soek en ’n tyd om as verlore te beskou,

’n tyd om te hou en ’n tyd om weg te gooi,

 7 ’n tyd om uitmekaar te skeur+ en ’n tyd om vas te werk,

’n tyd om stil te bly+ en ’n tyd om te praat,+

 8 ’n tyd om lief te hê en ’n tyd om te haat,+

’n tyd vir oorlog en ’n tyd vir vrede.

9 Wat help dit die werker dat hy hard gewerk het?+ 10 Ek het die bedrywighede gesien wat God aan die mensekinders gegee het om hulle besig te hou. 11 Hy het alles mooi* gemaak op die regte tyd.+ Hy het selfs die ewigheid in hulle hart gesit. Tog sal die mensdom nooit die werke van die ware God ten volle verstaan nie.

12 Ek het tot die slotsom gekom dat daar vir hulle niks beters is as om bly te wees en om goed te doen in hulle lewe nie,+ 13 en ook dat elkeen moet eet en drink en al sy harde werk moet geniet. Dit is die gawe van God.+

14 Ek het besef dat alles wat die ware God maak, vir ewig sal bestaan. Niks kan daarby gevoeg word en niks kan daarvan weggeneem word nie. Die ware God het dit so gemaak, sodat mense hom sal vrees.+

15 Wat ook al gebeur, het reeds gebeur, en wat nog kom, was reeds daar,+ maar die ware God soek wat nagejaag is.*

16 Ek het ook die volgende onder die son gesien: In die plek van geregtigheid was daar goddeloosheid, en in die plek van regverdigheid was daar goddeloosheid.+ 17 Toe het ek in my hart gesê: “Die ware God sal die regverdige sowel as die goddelose oordeel,+ want daar is ’n tyd vir elke bedrywigheid en elke daad.”

18 Ek het ook in my hart gesê dat die ware God die mensekinders sal toets en hulle sal laat besef dat hulle net soos die diere is, 19 want daar is ’n uiteinde vir die mens en ’n uiteinde vir die diere. Hulle almal het dieselfde uiteinde.+ Soos die een sterf, so sterf die ander; en hulle almal het dieselfde gees.+ Die mens is dus nie beter af as die dier nie. Alles is nutteloos. 20 Almal gaan na dieselfde plek.+ Hulle kom almal uit die stof,+ en hulle keer almal na die stof terug.+ 21 Wie weet werklik of die gees van die mens opstyg boontoe en of die gees van die diere na die aarde neerdaal?+ 22 En ek het gesien dat daar niks beters is vir ’n mens as om sy werk te geniet nie,+ want dit is sy beloning. En wie kan hom laat sien wat ná sy dood sal gebeur?+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel