15 Ek is met jou, en ek sal jou beskerm oral waar jy gaan, en ek sal jou na hierdie land terugbring.+ Ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek jou belowe het nie.”+
42 As die God van my vader,+ die God van Abraham en die Een wat deur Isak gevrees word,*+ nie aan my kant was nie, sou u my nou met leë hande weggestuur het. God het gesien hoe swaar ek gekry het en hoe hard ek gewerk het, en dit is hoekom hy u gisteraand tereggewys het.”+