Eksodus 25:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Julle moet die tabernakel en al sy toerusting presies maak volgens die voorbeeld* wat ek vir julle wys.+ Eksodus 31:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En ek het Ohoʹliab,+ die seun van Ahiʹsamag, van die stam van Dan, aangestel om hom te help, en ek gee wysheid aan almal wat vaardighede het,* sodat hulle alles kan maak wat ek jou beveel het:+
9 Julle moet die tabernakel en al sy toerusting presies maak volgens die voorbeeld* wat ek vir julle wys.+
6 En ek het Ohoʹliab,+ die seun van Ahiʹsamag, van die stam van Dan, aangestel om hom te help, en ek gee wysheid aan almal wat vaardighede het,* sodat hulle alles kan maak wat ek jou beveel het:+