6 En ek het Ohoʹliab,+ die seun van Ahiʹsamag, van die stam van Dan, aangestel om hom te help, en ek gee wysheid aan almal wat vaardighede het,* sodat hulle alles kan maak wat ek jou beveel het:+
2 Moses het Besaʹleël en Ohoʹliab toe geroep, sowel as elke vaardige man aan wie Jehovah wysheid gegee het,*+ elkeen wie se hart hom beweeg het om die werk vrywillig te doen.+