Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:6-8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 “Hulle moet die efod maak van goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad, en daar moet op die efod geborduur word.+ 7 Dit moet twee skouerstukke hê wat by die twee bokante van die efod verbind is. 8 Die geweefde lyfband,+ wat aan die efod vasgeheg is om dit in plek te hou, moet van dieselfde materiale gemaak word: goud, blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad.

  • Levitikus 8:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Daarna het hy vir Aäron die kleed+ aangetrek, die lyfband+ om sy middel gesit, vir hom die moulose oorkleed+ en die efod+ aangetrek en dit met die geweefde lyfband+ van die efod styf om hom vasgebind.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel