Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:26-28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Jy moet twee goue ringe maak en hulle aan die twee hoeke van die borsstuk vassit, aan die agterkant van die borsstuk, wat aan die efod raak.+ 27 Jy moet nog twee goue ringe maak vir die plekke waar die lyfband aan die efod vas is, dit wil sê aan die voorkant van die efod,+ onder die twee skouerstukke, net bo die geweefde lyfband. 28 Die borsstuk moet in plek gehou word met ’n blou toutjie, wat die ringe van die borsstuk verbind met die ringe van die efod. Dit sal die borsstuk in plek hou op die efod, bo die geweefde lyfband.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel