15 En op die dag toe die tabernakel opgerig is,+ het die wolk die tabernakel, die tent van die Getuienis, bedek. Maar van die aand tot die oggend was daar iets wat soos vuur gelyk het oor die tabernakel.+
8 En die heiligdom het vol rook geword weens die heerlikheid van God+ en weens sy krag, en niemand kon in die heiligdom ingaan totdat die sewe plae+ van die sewe engele verby was nie.