Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:34, 35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Toe het die wolk die tent van samekoms bedek, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+ 35 Moses kon nie in die tent van samekoms ingaan nie, want die wolk het daaroor bly hang, en Jehovah se heerlikheid het die tabernakel gevul.+

  • 1 Konings 8:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Toe die priesters uit die heiligdom uitkom, het die wolk+ die huis van Jehovah gevul.+ 11 En as gevolg van die wolk kon die priesters nie hulle diens verrig nie, want die heerlikheid van Jehovah het die huis van Jehovah gevul.+

  • Jesaja 6:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En die deure* het geskud weens die geroep, en die huis het vol rook geword.+

  • Esegiël 44:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Daarna het hy my deur die poort aan die noordekant tot by die voorkant van die tempel gebring. Toe het ek gekyk en gesien dat die heerlikheid van Jehovah die tempel van Jehovah gevul het.+ Daarom het ek met my gesig na die grond toe neergeval.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel