Eksodus 29:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Ek sal onder die Israeliete woon, en ek sal hulle God wees.+ Deuteronomium 7:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want julle is ’n heilige volk vir Jehovah julle God, en Jehovah julle God het julle uitgekies om sy volk te word, sy spesiale eiendom,* uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+ 2 Samuel 7:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 U het u volk Israel vir altyd u volk gemaak,+ en u, o Jehovah, het hulle God geword.+ Psalm 33:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Gelukkig is die nasie wie se God Jehovah is,+die volk wat hy as sy eie besitting gekies het.+
6 Want julle is ’n heilige volk vir Jehovah julle God, en Jehovah julle God het julle uitgekies om sy volk te word, sy spesiale eiendom,* uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+