Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, dit sien, het hy dadelik tussen die mense opgestaan en ’n spies* in sy hand geneem.

  • Numeri 31:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toe het Moses 1 000 uit elke stam na die geveg uitgestuur, saam met Piʹnehas,+ die seun van die priester Eleaʹsar. Piʹnehas het saam met die leërmag gegaan, en hy het die heilige voorwerpe en die trompette om die seine te gee,+ in sy hand gehad.

  • Josua 22:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Daarna het Piʹnehas, die seun van die priester Eleaʹsar, vir die nakomelinge van Ruben, Gad en Manasʹse gesê: “Vandag weet ons dat Jehovah onder ons is, want julle het nie ontrou aan Jehovah geword nie. Nou het julle die Israeliete uit die hand van Jehovah gered.”

  • Rigters 20:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 In daardie dae het Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, voor die Ark gedien.* Hulle het gevra: “Moet ons weer teen ons broers, die Benjaminiete, gaan veg of moet ons ophou?”+ Jehovah het geantwoord: “Gaan veg, want môre sal ek hulle in julle hand gee.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel