11 Toe het hulle toesighouers* oor hulle aangestel om hulle te onderdruk deur hulle baie hard te laat werk.+ En hulle het stede vir Farao gebou waar hy voorraad kon stoor, naamlik Pitom en Raämses.+
7 Jehovah het bygevoeg: “Ek het gesien hoe swaar my volk in Egipte kry, en ek het gehoor hoe hulle uitroep as gevolg van dié wat hulle dwing om te werk. Ek is bewus van hoe hulle ly.+