Psalm 78:53 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 53 Hy het hulle in veiligheid gelei,en hulle was nie bang nie.+ Die see het hulle vyande bedek.+ Hebreërs 11:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Deur geloof het hulle deur die Rooisee getrek asof dit droë grond was,+ maar toe die Egiptenare dit probeer doen het, het hulle verdrink.+
29 Deur geloof het hulle deur die Rooisee getrek asof dit droë grond was,+ maar toe die Egiptenare dit probeer doen het, het hulle verdrink.+