-
Numeri 14:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Maar Moses het vir Jehovah gesê: “As u dit doen, sal die Egiptenare, uit wie se land u u volk deur u krag gebring het, daarvan hoor,+ 14 en hulle sal met die inwoners van hierdie land daaroor praat. Hulle het ook gehoor dat u, Jehovah, met hierdie volk is,+ en dat u persoonlik aan hulle verskyn het.+ U is Jehovah, en u wolk is oor hulle; in die dag gaan u voor hulle uit in die wolkkolom, en in die nag in die vuurkolom.+
-