Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 20:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Daarna het Moses boodskappers uit Kades na die koning van Edom gestuur:+ “So sê u broer Israel:+ ‘U weet goed hoe swaar ons gekry het.

  • Numeri 20:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Laat ons asseblief deur u land trek. Ons sal nie deur enige landery of wingerd gaan nie, en ons sal nie water uit enige put drink nie. Ons sal op die Koningsweg bly sonder om regs of links af te draai, totdat ons deur u gebied getrek het.’”+

  • Numeri 21:21, 22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Israel het toe boodskappers na Sihon, die koning van die Amoriete, gestuur en gesê:+ 22 “Laat ons deur u land trek. Ons sal nie na enige landery of wingerd afdraai nie. Ons sal nie water uit enige put drink nie. Ons sal op die Koningsweg bly totdat ons deur u gebied getrek het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel