Genesis 36:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Esau het dus in die bergstreek Seïr gaan woon.+ Esau word ook Edom genoem.+ Deuteronomium 2:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En gee die volk hierdie bevel: “Julle sal langs die grens van julle broers verbygaan, die nakomelinge van Esau,+ wat in Seïr woon,+ en hulle sal bang wees vir julle,+ en julle moet baie versigtig wees. Deuteronomium 23:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Julle mag nie ’n Edomiet haat nie, want hy is julle broer.+ “Julle mag nie ’n Egiptenaar haat nie, want julle het as uitlanders in hulle land gewoon.+
4 En gee die volk hierdie bevel: “Julle sal langs die grens van julle broers verbygaan, die nakomelinge van Esau,+ wat in Seïr woon,+ en hulle sal bang wees vir julle,+ en julle moet baie versigtig wees.
7 “Julle mag nie ’n Edomiet haat nie, want hy is julle broer.+ “Julle mag nie ’n Egiptenaar haat nie, want julle het as uitlanders in hulle land gewoon.+