-
Deuteronomium 8:14, 15Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 moet julle nie toelaat dat julle hart trots word+ en dat dit julle van Jehovah julle God laat vergeet nie. Hy het julle uit Egipte, uit die huis van slawerny, uitgelei+ 15 en julle deur die groot en verskriklike wildernis+ laat gaan, met giftige slange en skerpioene en dorre grond sonder water. Hy het water uit die rots* laat vloei+
-