Josua 1:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Niemand sal jou kan oorwin solank as wat jy lewe nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie.+ Josua 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Net soos ons geluister het na alles wat Moses gesê het, so sal ons na u luister. Mag Jehovah u God met u wees soos hy met Moses was.+
5 Niemand sal jou kan oorwin solank as wat jy lewe nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou verlaat nie.+
17 Net soos ons geluister het na alles wat Moses gesê het, so sal ons na u luister. Mag Jehovah u God met u wees soos hy met Moses was.+