Numeri 27:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Neem Josua, die seun van Nun, ’n man in wie daar gees is, en lê jou hand op hom.+ Numeri 27:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jy moet van jou gesag* aan hom oordra,+ sodat die hele volk Israel na hom sal luister.+ Deuteronomium 34:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid, want Moses het sy hande op hom gelê.+ En die Israeliete het na hom begin luister, en hulle het gedoen net soos Jehovah Moses beveel het.+
18 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Neem Josua, die seun van Nun, ’n man in wie daar gees is, en lê jou hand op hom.+
9 Josua, die seun van Nun, was vol van die gees van wysheid, want Moses het sy hande op hom gelê.+ En die Israeliete het na hom begin luister, en hulle het gedoen net soos Jehovah Moses beveel het.+