Deuteronomium 32:11, 12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Net soos ’n arend haar kleintjies leer om te vlieg,oor haar kleintjies sweef,haar vlerke uitsprei, hulle opneem,hulle op haar vlerkvere dra,+12 het net Jehovah hom* bly lei.+Daar was geen vreemde god by hom nie.+ Jesaja 63:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Wanneer dit sleg gegaan het met hulle, het hy saam met hulle gely.+ En sy persoonlike boodskapper* het hulle gered.+ Omdat hy vir hulle lief was en vir hulle jammer gevoel het, het hy hulle teruggekoop,+en hy het hulle altyd opgetel en gedra.+
11 Net soos ’n arend haar kleintjies leer om te vlieg,oor haar kleintjies sweef,haar vlerke uitsprei, hulle opneem,hulle op haar vlerkvere dra,+12 het net Jehovah hom* bly lei.+Daar was geen vreemde god by hom nie.+
9 Wanneer dit sleg gegaan het met hulle, het hy saam met hulle gely.+ En sy persoonlike boodskapper* het hulle gered.+ Omdat hy vir hulle lief was en vir hulle jammer gevoel het, het hy hulle teruggekoop,+en hy het hulle altyd opgetel en gedra.+