-
Levitikus 24:15, 16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
15 En jy moet vir die Israeliete sê: ‘As enigiemand sy God vervloek, moet hy verantwoordelik gehou word vir sy sonde. 16 Die persoon wat Jehovah se naam gelaster het, moet dus vir seker doodgemaak word.+ Die hele gemeenskap van Israel moet hom beslis met klippe doodgooi. Die uitlander wat onder julle woon sowel as die gebore Israeliet moet doodgemaak word as hy die Naam laster.
-