21 “‘Jy mag ook nie jou medemens se vrou begeer nie.+ Jy mag ook nie jou medemens se huis of sy landery of sy slaaf of sy slavin of sy bul of sy donkie of enigiets wat aan jou medemens behoort, selfsugtig begeer nie.’+
7 Wat sal ons dan sê? Is die Wet sonde? Beslis nie! Ek sou nie geweet het wat sonde is as die Wet nie daar was nie.+ Ek sou byvoorbeeld nie geweet het wat sondige begeerte is as die Wet nie gesê het: “Jy mag nie begeer wat aan ander behoort nie.”+