17 “Jy mag nie jou medemens se huis begeer nie. Jy mag nie jou medemens se vrou begeer nie,+ en ook nie sy slaaf of sy slavin of sy bul of sy donkie of enigiets wat aan jou medemens behoort nie.”+
21 “‘Jy mag ook nie jou medemens se vrou begeer nie.+ Jy mag ook nie jou medemens se huis of sy landery of sy slaaf of sy slavin of sy bul of sy donkie of enigiets wat aan jou medemens behoort, selfsugtig begeer nie.’+