20 Moenie die koning vervloek nie,+ selfs nie in jou gedagtes* nie, en moenie die rykes in jou slaapkamer vervloek nie, want die voëls kan dit* oorvertel, hulle* kan herhaal wat gesê is.
8 Ten spyte hiervan gee hierdie mense hulle ook oor aan drome, maak hulle die liggaam* onrein, het hulle geen respek vir gesag nie en praat hulle beledigend van dié wat eer verdien.+