-
Eksodus 12:35, 36Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
35 Die Israeliete het gedoen wat Moses vir hulle gesê het, en hulle het die Egiptenare vir silwervoorwerpe en goue voorwerpe sowel as klere gevra.+ 36 Jehovah het gesorg dat die Egiptenare goed is vir die volk, en hulle het die volk gegee waarvoor hulle gevra het, en hulle het die Egiptenare gestroop.+
-