Eksodus 6:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En Aäron het Eliseʹba, Amminaʹdab se dogter, die suster van Nagson,+ as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Nadab, Abiʹhu, Eleaʹsar en Iʹtamar.+ 1 Kronieke 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die kinders* van Amram+ was Aäron,+ Moses+ en Mirjam.+ En die seuns van Aäron was Nadab, Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+
23 En Aäron het Eliseʹba, Amminaʹdab se dogter, die suster van Nagson,+ as vrou geneem. Sy het geboorte gegee aan Nadab, Abiʹhu, Eleaʹsar en Iʹtamar.+
3 Die kinders* van Amram+ was Aäron,+ Moses+ en Mirjam.+ En die seuns van Aäron was Nadab, Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+