-
Handelinge 7:37, 38Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
37 “Dit is die Moses wat vir die Israeliete gesê het: ‘God sal vir julle uit julle broers ’n profeet soos ek laat kom.’+ 38 Dit is hy wat saam met die Israeliete in die wildernis bymekaargekom het. Hy was daar by die engel+ wat op die berg Siʹnai met hom en met ons voorvaders gepraat het.+ Hy het lewende heilige verklarings ontvang om aan ons te gee.+
-