Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:8, 9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 “Dan moet jy sy seuns laat nader kom en vir hulle die klere+ aantrek 9 en die lyfbande om hulle sit, Aäron sowel as sy seuns, en jy moet hulle hoofbedekkings op hulle sit. En die priesterskap moet hulle s’n word as ’n permanente wetsbepaling.+ Dit is hoe jy Aäron en sy seuns moet inhuldig om as priesters te dien.*+

  • Levitikus 8:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 Julle mag sewe dae lank nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie, totdat die dae van julle inhuldiging verby is, want dit sal sewe dae neem om julle as priesters in te huldig.*+

  • Numeri 3:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Die name van Aäron se seuns was Nadab (die eersgeborene), Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+ 3 Dit was die name van Aäron se seuns, die gesalfde priesters wat ingehuldig is* om as priesters te dien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel