Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 8:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Toe het hy die tweede skaapram, die ram vir die inhuldiging,+ gebring, en Aäron en sy seuns het hulle hande op die ram se kop gesit.+

  • Levitikus 8:25-28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Toe het hy die vet geneem, die vetstert, al die vet wat aan die ingewande was, die vet* aan die lewer, die twee niere en hulle vet en die regterboud.+ 26 Hy het een ongesuurde ringvormige brood,+ een ringvormige brood wat met olie gemaak is+ en een platbrood geneem uit die mandjie met ongesuurde brood wat voor Jehovah was. Hy het dit toe op die stukke vet en die regterboud gesit. 27 Daarna het hy dit alles op die palms van Aäron en die palms van sy seuns gesit en dit as ’n beweegoffer heen en weer voor Jehovah begin beweeg. 28 Toe het Moses dit uit hulle hande geneem en dit op die altaar bo-op die brandoffer laat rook. Dit was ’n inhuldigingsoffer met ’n aangename* geur. Dit was ’n vuuroffer aan Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel