Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:22-25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 “Neem dan die ram se vet, die vetstert, die vet wat die ingewande bedek, die vet* aan die lewer, die twee niere met die vet wat daaraan is+ en die regterboud, want dit is ’n ram vir die inhuldiging.+ 23 Neem ook ’n ronde brood en ’n ringvormige brood wat met olie gemaak is en ’n platbrood uit die mandjie met ongesuurde brood wat voor Jehovah is. 24 Jy moet dit alles in die hande van Aäron en in die hande van sy seuns sit, en jy moet dit as ’n beweegoffer heen en weer voor Jehovah beweeg. 25 Dan moet jy dit uit hulle hande neem en dit op die altaar bo-op die brandoffer verbrand as ’n aangename* geur voor Jehovah. Dit is ’n vuuroffer aan Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel