Eksodus 13:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Jehovah het voor hulle uit gegaan, in die dag in ’n wolkkolom om hulle op die pad te lei+ en in die nag in ’n vuurkolom om vir hulle lig te gee, sodat hulle in die dag en in die nag kon reis.+ Psalm 99:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het uit die wolkkolom met hulle gepraat.+ Hulle het sy herinneringe en die bevel wat hy vir hulle gegee het, gehoorsaam.+
21 Jehovah het voor hulle uit gegaan, in die dag in ’n wolkkolom om hulle op die pad te lei+ en in die nag in ’n vuurkolom om vir hulle lig te gee, sodat hulle in die dag en in die nag kon reis.+
7 Hy het uit die wolkkolom met hulle gepraat.+ Hulle het sy herinneringe en die bevel wat hy vir hulle gegee het, gehoorsaam.+