Eksodus 32:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Jehovah het verder vir Moses gesê: “Ek het gesien dat hierdie volk ’n hardkoppige volk is.+ Eksodus 33:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Gaan na ’n land wat oorloop van melk en heuning.+ Maar ek sal nie saam met julle gaan nie, want julle is ’n hardkoppige volk,+ en ek sal julle dalk op die pad vernietig.”+
3 Gaan na ’n land wat oorloop van melk en heuning.+ Maar ek sal nie saam met julle gaan nie, want julle is ’n hardkoppige volk,+ en ek sal julle dalk op die pad vernietig.”+