Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 As julle dan nou my stem streng gehoorsaam en my verbond hou, dan sal julle beslis my spesiale eiendom* uit al die volke+ word, want die hele aarde behoort aan my.+ 6 Julle sal vir my ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie+ word.’ Dit is wat jy vir die Israeliete moet sê.”

  • Deuteronomium 12:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 “Sorg dat julle al hierdie woorde gehoorsaam wat ek julle beveel, sodat dit altyd met julle en julle kinders goed kan gaan, omdat julle doen wat goed en reg is in die oë van Jehovah julle God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel