Eksodus 26:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Jy moet ook doeke van bokhaar+ maak vir die tent oor die tabernakel. Jy moet 11 tentdoeke maak.+ Eksodus 36:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 En die vaardige werkers+ het die tabernakel gemaak+ met tien tentdoeke van fyn gedraaide linnedraad, blou garing, pers wol en helderrooi materiaal. Hy* het dit gemaak met geborduurde gerubs daarop.+
8 En die vaardige werkers+ het die tabernakel gemaak+ met tien tentdoeke van fyn gedraaide linnedraad, blou garing, pers wol en helderrooi materiaal. Hy* het dit gemaak met geborduurde gerubs daarop.+