Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 12:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Wanneer die dae van haar reiniging vir ’n seun of ’n dogter verby is, moet sy ’n jong skaapram in sy eerste jaar as ’n brandoffer+ en ’n jong duif of ’n tortelduif as ’n sonde-offer bring na die ingang van die tent van samekoms, na die priester toe.

  • Levitikus 22:18-20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Sê vir Aäron en sy seuns en al die Israeliete: ‘As ’n Israelitiese man of ’n uitlander wat in Israel woon ’n brandoffer vir Jehovah aanbied+ om sy geloftes na te kom of om ’n vrywillige offer te gee,+ 19 moet hy ’n manlike dier sonder gebrek+ uit die beeste, uit die jong skaapramme of uit die bokke aanbied om goedkeuring te verkry. 20 Julle mag niks aanbied wat ’n gebrek het nie,+ want dit sal nie vir julle goedkeuring verkry nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel