Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 “Dít is wat jy moet doen om hulle te heilig, sodat hulle my as priesters kan dien: Neem ’n jong bul en twee skaapramme sonder gebrek,+ 2 ongesuurde brode, ongesuurde ringvormige brode wat met olie gemaak is en ongesuurde platbrode wat met olie gesmeer is.+ Jy moet dit van fyn koringmeel maak

  • Eksodus 29:40, 41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 Saam met die eerste jong ram moet jy ’n tiende van ’n efa* fynmeel aanbied wat met ’n kwart hin* uitgestampte olie gemeng is, sowel as ’n drankoffer van ’n kwart hin wyn. 41 Jy moet die tweede jong ram offer wanneer dit skemer word,* saam met dieselfde graanoffer en drankoffer as in die oggend. Jy moet dit as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah aanbied.

  • Levitikus 2:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 “‘En as iemand ’n graanoffer+ vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees, en hy moet olie daarop gooi en wierook daarop sit.+

  • Levitikus 9:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Toe het hy die graanoffer aangebied+ deur ’n hand vol daarvan te neem en dit op die altaar te laat rook, bo en behalwe die oggendbrandoffer.+

  • Numeri 28:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Die een ramlam moet jy in die oggend offer, en die ander ramlam moet jy offer wanneer dit skemer word,*+ 5 saam met ’n tiende van ’n efa* fynmeel wat gemeng is met ’n kwart hin* uitgestampte olie as ’n graanoffer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel