3 “‘As sy offer ’n brandoffer uit die beeste is, moet hy ’n bul sonder gebrek aanbied.+ Hy moet dit by die ingang van die tent van samekoms vrywillig+ voor Jehovah aanbied.
11 Dit moet aan die noordekant van die altaar voor Jehovah geslag word, en die seuns van Aäron, die priesters, moet al die kante van die altaar met die bloed besprinkel.+