-
Levitikus 19:7, 8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
7 Maar as enige deel daarvan op die derde dag geëet word, is dit iets afstootliks wat nie aanvaar sal word nie. 8 Die persoon wat dit eet, sal die gevolge dra van sy oortreding, want hy het iets ontheilig wat vir Jehovah heilig is, en dié persoon* moet doodgemaak word en so uit sy volk verwyder word.
-