26 Hy het een ongesuurde ringvormige brood,+ een ringvormige brood wat met olie gemaak is+ en een platbrood geneem uit die mandjie met ongesuurde brood wat voor Jehovah was. Hy het dit toe op die stukke vet en die regterboud gesit.
28 Toe het Moses dit uit hulle hande geneem en dit op die altaar bo-op die brandoffer laat rook. Dit was ’n inhuldigingsoffer met ’n aangename* geur. Dit was ’n vuuroffer aan Jehovah.
13 “‘En dít is die wet oor die Nasireʹër: Wanneer die dae van sy Nasireʹërskap verby is,+ moet hy na die ingang van die tent van samekoms gebring word.
19 En die priester moet ’n gekookte+ blad van die skaapram, een ongesuurde ringvormige brood uit die mandjie en een ongesuurde platbrood neem en dit op die palms van die Nasireʹër sit nadat hy die teken van sy Nasireʹërskap laat afskeer het.