Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 14:12-19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Maar julle mag nie die volgende eet nie: die arend, die visvalk, die swartaasvoël,+ 13 die rooiwou, die swartwou, elke soort wou, 14 elke soort kraai, 15 die volstruis, die uil, die meeu, elke soort valk, 16 die steenuil, die langooruil, die swaan, 17 die pelikaan, die aasvoël, die kormorant, 18 die ooievaar, elke soort reier, die hoep-hoep en die vlermuis. 19 Elke insek met vlerke is ook vir julle onrein. Hulle mag nie geëet word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel