Levitikus 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “‘Of as iemand aan enigiets onreins raak, of dit nou die dooie liggaam van ’n onrein wilde dier, ’n onrein mak dier of ’n onrein kruipende diertjie+ is, is hy onrein en het hy skuldig geword, selfs al besef hy dit nie.
2 “‘Of as iemand aan enigiets onreins raak, of dit nou die dooie liggaam van ’n onrein wilde dier, ’n onrein mak dier of ’n onrein kruipende diertjie+ is, is hy onrein en het hy skuldig geword, selfs al besef hy dit nie.