Levitikus 20:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “‘Julle moet julle heilig en heilig word,+ want ek is Jehovah julle God. Levitikus 20:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Julle moet vir my heilig wees, want ek, Jehovah, is heilig,+ en ek sonder julle van die volke af om myne te word.+ Josua 24:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Toe het Josua vir die volk gesê: “Julle kan nie Jehovah dien nie, want hy is ’n heilige God.+ Hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+ Hy sal nie julle oortredings* en julle sondes vergewe nie.+ 1 Samuel 2:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Niemand is heilig soos Jehovah nie,daar is niemand behalwe u nie,+en daar is geen rots soos ons God nie.+
26 Julle moet vir my heilig wees, want ek, Jehovah, is heilig,+ en ek sonder julle van die volke af om myne te word.+
19 Toe het Josua vir die volk gesê: “Julle kan nie Jehovah dien nie, want hy is ’n heilige God.+ Hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+ Hy sal nie julle oortredings* en julle sondes vergewe nie.+
2 Niemand is heilig soos Jehovah nie,daar is niemand behalwe u nie,+en daar is geen rots soos ons God nie.+