Levitikus 19:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+ Psalm 99:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Verheerlik Jehovah ons God,+ en buig neer* voor sy voetbank.+ Hy is heilig.+ Jesaja 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En hulle het na mekaar toe uitgeroep: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërmagte.+ Die hele aarde is vol van sy heerlikheid.” 1 Petrus 1:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Maar word ook heilig in al julle gedrag,+ soos die Heilige wat julle geroep het,
2 “Sê vir die hele gemeenskap van Israel: ‘Julle moet heilig wees, want ek, Jehovah julle God, is heilig.+
3 En hulle het na mekaar toe uitgeroep: “Heilig, heilig, heilig is Jehovah van die leërmagte.+ Die hele aarde is vol van sy heerlikheid.”