Levitikus 13:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “As iemand ’n swelsel, ’n roof of ’n vlek op sy vel kry wat dalk melaatsheid*+ op sy vel kan word, moet hy na die priester Aäron of na een van sy seuns, die priesters,+ gebring word.
2 “As iemand ’n swelsel, ’n roof of ’n vlek op sy vel kry wat dalk melaatsheid*+ op sy vel kan word, moet hy na die priester Aäron of na een van sy seuns, die priesters,+ gebring word.