Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 12:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die wolk het van die tent af weggetrek, en kyk! Mirjam is getref met melaatsheid, so wit soos sneeu.+ Toe het Aäron na Mirjam toe gedraai, en hy het gesien dat sy met melaatsheid getref is.+

  • Numeri 12:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Moet haar asseblief nie so laat bly nie, soos iemand wat dood is, wie se vlees by geboorte half ontbind* is nie!”

  • 2 Kronieke 26:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Maar Ussiʹa, wat ’n vuurbak in sy hand gehad het om reukwerk te brand, het woedend geword.+ En terwyl hy woedend vir die priesters was en langs die reukaltaar in die huis van Jehovah gestaan het, het melaatsheid+ op sy voorkop uitgebreek in die teenwoordigheid van die priesters.

  • Matteus 8:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Jesus het sy hand uitgesteek en aan hom geraak en gesê: “Ek wil! Word gesond.”*+ Hy is onmiddellik van sy melaatsheid gesond gemaak.*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel