Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 22:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Geen man van Aäron se nageslag wat melaats+ is of ’n afskeiding+ het, mag van die heilige dinge eet totdat hy rein word nie.+ Dit geld ook vir die man wat aan iemand raak wat onrein geword het deur middel van ’n dooie persoon*+ en vir ’n man wat ’n saadstorting+ het

  • Deuteronomium 23:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 As ’n man onrein word omdat hy ’n saadstorting in die nag het,+ moet hy uit die kamp uitgaan en buite die kamp bly. 11 Wanneer dit aand word, moet hy hom met water was, en dan mag hy ná sononder weer in die kamp inkom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel