Matteus 9:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 En ’n vrou wat 12 jaar lank aan bloedvloeiing gely het,+ het van agter af gekom en aan die fraiings van sy bo-kleed geraak,+ Lukas 8:43 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 43 En daar was ’n vrou wat 12 jaar lank aan bloedvloeiing gely het,+ en niemand kon haar genees nie.+
20 En ’n vrou wat 12 jaar lank aan bloedvloeiing gely het,+ het van agter af gekom en aan die fraiings van sy bo-kleed geraak,+
43 En daar was ’n vrou wat 12 jaar lank aan bloedvloeiing gely het,+ en niemand kon haar genees nie.+