Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 Hy het die brandofferaltaar+ by die ingang van die tabernakel, die tent van samekoms, gesit om die brandoffer+ en die graanoffer daarop te offer, net soos Jehovah Moses beveel het.

  • Levitikus 6:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die vuur op die altaar moet voortdurend aan die brand gehou word. Dit mag nie doodgaan nie.

  • Numeri 16:46
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 46 En Moses het vir Aäron gesê: “Neem die vuurbak en sit vuur* van die altaar+ daarin en sit reukwerk daarop en gaan gou na die gemeenskap van Israel toe en doen versoening vir hulle,+ want Jehovah is woedend. Die plaag het begin!”

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel